‘Dit was Junie
1997 – my matriekjaar. Ek
het driejaarvantevore my leweaan die Here oorgegee
en my lewe het drastiesverander.’Só begin Retief Burger, gewildeliedjieskrywer en sanger se boek,
Oorgegee. Hyvertel
hoe hytydens ’n
konferensievirjongmensegeworstel
het met wat die Here
van homwilhê.
Wat die Here virhomgesê het,
was: ‘Retief, ekwil
net hoor
hoe jysêjy is liefvir
my. Sal jyditvir my sê?’Dít het syleweverander.Vir die eerstekeer het hyverstaandat die Koning
van die heelalsyliefdewouhê. Syeenvoudigeliefde. En daar
het
Retief se reis van oorgeebegin.Retiefnooijouomsaam met homdeursylewetestap. Hywiljouaanspooromluidkeels
tot eer van die Here teleef. Dit is sywensdathierdieboekjousal help om die
Vader ten volletevertrou
en tebesefdattotaleoorgawe
en afhanklikheid die plek
is vanwaaronsveronderstel is omteleef. Net sooswat Retief duisendemense met syliedjiesaanraak, salhierdiepersoonlikegetuieniselkeenwatdit lees, aanraak
en hulleweverander.
Description: